Bernard Philippi (Afr)

Bernard Philippi, wat reeds voor sy vyfde verjaarsdag kon lees en skryf. Hy was geboore in 1811 te Charlottenburg naby Berlyn wat in daardie tyd die hoofstad van Prussia was. In die selfde jaar het die Philippi-Krumwiede familie vertrek na Switzerland waar Bernard en sy broer Rudolf die J. Heinrich Pestalozzi skool bygewoon het. Daar het Bernard in die veld van Natuur wetenskappe en tale sy tyd bestee tot hy besluit het om sy studies verder the vat in die Tegniese Skool van Berlyn vanaf 1822 tot 1830.

In 1831 aangesien van sy vele erkennings en belangstellings in ander culture het hy die reis aangepak deur Amerika tot hy die poort van Valparaiso in Chile bereik het. NAdat hy Chile besoek het, het hy dieper in Suid-Amerika gereis na Peru. Hy he took Indiê, Sjina, en Suid-Afrika besoek waar hy in die selfde jaar finaal sy reis in Hamburg afsluit.

Weereens in Duitsland het hy sy studies verder gevat deur om ‘n beurs by ‘n Universiteit in 1831 Danzig te anvaar.

Nada thy sy studies in Danzig afgehandel het, het hy weereens aangesluit by die Louissie sylskip, dit was die selfde skip waarin hy sy eerste reis in 1830 gemaak het. In hierdie toer het Bernard ‘n dokter met die naam Segueta ontmoet en met sy geselskap het hulle ‘n reis deur die noordelike, suidelike part van Chile meê gemaak asook die berge van Peru op die soektog na inheemse artikels om terug te vat na sy tuisland. Bernardo Philippi verstig homself ‘n eerste Amerikaanse tuiste in Peru maar danksy die klimaat he thy verhuis na die eiland van Chiloé. Op hierdie eiland het hy die kaans gehad om die plaaslike lewe van dier, mens en plant te bestudeer. Hy het vele spesies opgeneem wat hy Berlyn toe gestuur het. In 1840 het hy sy werke voorgele in Berlyn vir die Natuur-Wetenskaplike gemenskap waar hy vele prys en loof vir dit verkry het asook die title en werk van ‘Verkryger van fauna van Chile’ verower het.

In die selfde jaar het Bernard terug gekeer na Chile toe waar om verder in die Valdivia provinsie (in die époque distrik zone van die Toltén rivier tot die Maullín), endie Llanquihue rivertjie en daarna by Osorno en die ander een van de Maullín rivier tot die stroompie. Albei in 1842.

In altwee hierdie ekspidisies het hy nuwe woude ontdek maar ook verbrande hout zones. Na hierdie ekspidisies was Bernard benodig vir (“Toma deposesión del Estrecho de Magallanes”) – vir die oorneming van die Magallenes. In 1848 het die Chiliese regeering die positiewe baat verstaan wat verkry sou word indien die Duitsers in die suide van Chile daar kolonie sou stig. Die selfde idée wat deur Karl die vyfde van die Heilige Romeinse-Duitse ryk bedink was, hy wou ook die hele suidelike halfrond van Chile tot die Suid-pool met Germaners verset.

Op 27de Augustus het die Chiliese regeering hom as ‘n “kolonie agent” aangestel om mense wat Germaanse herkoms na Chile te lok maar dit het ‘n klein problem opgeduik, die regeering wou net Katolieke gehad het.

In 1849 in Duitsland was Bernard deur sy broer gesteun om die eerste groep kolonialêrs na Chile toe te neem.

Bernard Philippi kon ongelukkig nooit sy droom van die kolonialiseering van die Llanquihe rivier deur die Germaners nie omdat hy in 1852 moes terugkeer omdat die nuwe regeering hom as Goeweneur van Magallanes aangestel het.

Deur ‘n tragiese besoek aan die “cacique” (inheemse stamleier) van daardie zone het Don Bernard Philippi vermis geraak by die Patagonia.

‘n Jaar later het die nuwe goeweneur Jorg Schytte ondersoek ingestel en ‘n paar spore gevind en het later ‘n paar indiane gevind wat aanspreeklikheid gevat het vir die moord van die “Vader van Duitse versetting”. Sy liggaam was nooit gevind nie.

Deur al sy wonderlike publieke werke wat Bernard Philippi Duitsland toe geneem het blink veral die kolonialiseering van die suidelike zone van Chile en die natuurlike ontdekkings uit bo die res van sy werk.

‘n Nuwe en presiese kaart van die Valdivia provinsie, die rivier van Llanquihue en ‘n stuk van Chiloe.

In Duitsland het hy baie wetenskaplikes en ondersoekers in die veld van natuurlike wetenskap gehelp met sy monsters wat hy na sy tuisland toe geneem het.

TERUG TUISBLAD

Crea un blog o un sitio web gratuitos con WordPress.com.
Entries y comentarios feeds.

A %d blogueros les gusta esto: